Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete wat gevangenes in Babel was en wat teruggekom het, het die paaslam geëet, en ook almal wat opgehou het om die onrein dinge te doen wat die ander mense in die land gedoen het. Die mense wat opgehou het om die onrein dinge te doen, het die Here, die God van Israel, gedien saam met die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:21 in konteks