Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:14 Bybel vir Almal (ABA)

Die leiers van die Judeërs het aangehou bou, en dit het goed gegaan. Dit was soos die profete Haggai en Sagaria seun van Iddo gesê het. Die Judeërs het die tempel klaar gebou soos die God van Israel gesê het en soos koning Kores en koning Darius en koning Ahasveros van Persië gesê het.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:14 in konteks