Ek sê ook dat wanneer enige iemand nie doen wat ek nou sê nie, dan moet hulle ’n balk van sy huis vat en hulle moet hom aan die balk vasslaan met spykers. Hulle moet ook sy huis afbreek.