Maar God het die leiers van die Judeërs beskerm. Hulle kon aanhou werk totdat Darius gehoor het wat gebeur het en hy besluit het dat hulle dit mag doen.