Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:17 Bybel vir Almal (ABA)

As die koning wil, dan moet jy nou iemand stuur om te kyk in die stoorkamers van die koning daar in Babel, hy moet kyk of dit waar is dat koning Kores gesê het hulle moet die tempel in Jerusalem weer bou, en dan moet jy vir ons laat weet wat jy besluit het.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:17 in konteks