Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:7 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe Ahasveros koning was, het Bislam, Mitredat, Tabel en ander amptenare saam met hulle vir koning Ahasveros van Persië ’n brief geskryf. Hulle het die brief in die Aramese taal geskryf.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:7 in konteks