Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:23 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Regum en die skrywer Simsai en die ander amptenare saam met hulle hoor wat die koning geskryf het, het hulle dadelik na Jerusalem gegaan, na die Judeërs toe, en hulle het gesê die Judeërs moet ophou werk.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:23 in konteks