Die vyande het na Serubbabel en die familiehoofde toe gekom en vir hulle gesê: “Ons wil saam met julle bou, want ons dien ook julle God, en ons offer vir Hom vandat koning Esar-Haddon van Assirië ons hiernatoe gebring het.”