Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:15 Bybel vir Almal (ABA)

dat wanneer jy soek in die dagboeke van die konings wat voor jou regeer het, dan sal jy sien dat hierdie stad ’n opstandige stad was, dit het konings en provinsies baie geld laat verloor. Die mense van die stad het altyd probeer om ander mense opstandig te maak teen konings. Daarom het die konings die stad verwoes.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:15 in konteks