Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 4:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning moet ook weet dat wanneer hulle hierdie stad klaar gebou het en wanneer hulle sy mure reggemaak het, dan sal hulle nie belasting betaal nie. Die koning sal dan baie geld verloor.

Lees volledige hoofstuk Esra 4

Kyk Esra 4:13 in konteks