Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Esra het weggegaan van die tempel en hy het gegaan na die kamer van Joganan seun van Eljasib. Hy het daarnatoe gegaan, maar hy het nie geëet of gedrink nie, want hy het gerou omdat die mense ontrou was, die mense wat gevangenes in Babel was en wat teruggekom het.

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:6 in konteks