Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:32-44 Bybel vir Almal (ABA)

32. Benjamin, Malluk en Semarja.

33. Van die Gasum-familie was daar Mattena, Mattatta, Sabad, Elifelet, Jeremai, Manasse en Simeï.

34. Van die Bani-familie was daar Maädai, Amram, Uel,

35. Benaja, Bedja, Keluhi,

36. Wanja, Meremot, Eljasib,

37. Mattanja, Mattenai, Jaäsai,

38. Bani, Binnuï, Simeï,

39. Selemja, Natan, Adaja,

40. Maknadbai, Sasai, Sarai,

41. Asarel, Selemja, Semarja,

42. Sallum, Amarja en Josef.

43. Van die Nebo-familie was daar Jeïel, Mattitja, Sabad, Sebina, Jaddai, Joël en Benaja.

44. Hulle almal was getroud met vroue wat nie Israeliete is nie, en hulle het hulle vroue en kinders laat weggaan.

Lees volledige hoofstuk Esra 10