Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 10:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ons leiers kan hier bly en hulle kan die werk doen wat die hele vergadering moes doen. Almal in die stede wat getrou het met vroue wat nie Israeliete is nie, kan dan kom wanneer hulle moet kom. Die leiers en regters van die stad kan saam met hulle kom en hulle kan dan doen wat hulle moet doen. Dit moet gebeur totdat die Here nie meer kwaad is vir ons nie.”

Lees volledige hoofstuk Esra 10

Kyk Esra 10:14 in konteks