Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my gesê: “Mens, kyk noord.”Ek het na die noorde gekyk, en toe sien ek daardie beeld by die altaar, die beeld wat vir God so kwaad maak. Dit was by die noordekant van die poort, by die ingang.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:5 in konteks