Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het in my huis gesit, en die leiers van Juda het voor my gesit. Dit was die vyfde dag van die sesde maand van die sesde jaar. Ek het gevoel die Here, Hy wat Here is, sit sy hand op my.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 8

Kyk Esegiël 8:1 in konteks