Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:26 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer baie slegte dingemet hulle gebeur,en hulle hoor dat nog slegte dinge kom,dan sal hulle vir die profete vra:‘Het die Here nie vir julle iets gewys nie?’En hulle sal vir die priesters vra:‘Wat wil die Here hê?’Maar die priesters sal nie weet nie,en die leiers sal nie kan sêwat hulle moet doen nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:26 in konteks