Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 7:11 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het slegte dinge gedoenaan menseen hulle het sleg regeer.Hulle het gesê niemand mag klaoor hulle nie.Daar sal niks oorbly van hulle almal nie,niks van alles wat hulle gesê het nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 7

Kyk Esegiël 7:11 in konteks