Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet een derde van die hare in die stad verbrand wanneer die vyande die stad oorwin, die stad wat jy op die baksteen geteken het. Dan moet jy een derde van die hare neem en jy moet dit met die swaard in klein stukkies kap en dit rondom die stad gooi. Daarna moet jy een derde van die hare in die wind gooi sodat dit wegwaai. Ek sal self die mense van die stad volg en jaag met my swaard.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:2 in konteks