Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “So seker soos Ek lewe, Ek sal julle minder maak, Ek sal julle nie vergewe nie en Ek sal nie jammer wees vir julle nie, want julle het my tempel onrein gemaak omdat julle daar baie lelike dinge gedoen het, baie slegte dinge.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:11 in konteks