Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:21 Bybel vir Almal (ABA)

“Die regeerder moet twee stukke grond kry, dit is die grond wat oorbly by die oostekant en die westekant van die gewyde grond en die stadsgrond. Sy grond moet langs die stamme se grond wees. Die gewyde grond is die plek waar die gewyde plek vir die tempel sal wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:21 in konteks