Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Die stuk grond wat oorbly, is 5 000 el breed en 25 000 el lank. Dit is vir die gewone mense van die stad, hulle moet daar woon en hulle diere moet daar wei. Die stad moet in die middel van hierdie grond wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:15 in konteks