Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:10 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet die gewyde grond só verdeel: Die priesters kry die grond by die noordekant. Die grond moet 25 000 el wees van oos na wes, en 10 000 el van noord na suid. Die gewyde plek van die Here moet op hierdie grond wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:10 in konteks