Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:19 Bybel vir Almal (ABA)

By die suidekant begin die grens suid van die stad Tamar en dit gaan tot by die stad Waters-van-Meribot-Kades, en dan langs die rivier na die Middellandse See. Dit is die suidgrens.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:19 in konteks