Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:12 Bybel vir Almal (ABA)

Op die walle langs altwee kante van die rivier sal al die verskillende soorte vrugtebome groei. Hulle blare sal nie droog word en verlep nie en daar sal altyd vrugte aan die bome wees. Die bome sal elke maand nuwe vrugte dra, want hulle staan by water wat van die tempel kom. Die mense sal die vrugte eet en hulle sal die blare gebruik, dit sal medisyne wees vir hulle.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:12 in konteks