Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het my teruggebring na die deur van die tempel, en daar kom toe water uit onder die tempel se drumpel! Die water het oos gevloei, want die tempel se voorkant was by die oostekant. Die water het regs van die tempel weggevloei, suid van die altaar.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:1 in konteks