Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:9 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die gewone mense voor die Here moet kom op die feesdae, dan moet die mense wat deur die noord-poort ingekom het om te buig, deur die suid-poort uitgaan, en die mense wat deur die suid-poort ingekom het, moet deur die noord-poort uitgaan. Niemand moet teruggaan deur die poort waar hy ingegaan het nie, almal moet by die ander kant uitgaan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:9 in konteks