Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet die regeerder van buite inkom deur die voorportaal van die poort en hy moet by die drumpel van die poort gaan staan. Die priesters moet dan die regeerder se brand-offers en ete-offers offer. Daarna moet die regeerder by die drumpel buig, en dan moet hy uitgaan. Maar hulle moenie die poort sluit voor die aand nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:2 in konteks