Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, Hy wat Here is, sê: “Wanneer die regeerder vir een van sy seuns ’n stuk van sy grond present gee, dan sal dit aan die seun behoort. Dit is sy grond omdat sy pa dit vir hom gegee het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:16 in konteks