Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het mense in my gewyde plek laat kom wat nie Israeliete is nie, mense wat nie aan My behoort nie en wat nie besny is nie. Hulle het my tempel ontwy toe julle vir My vet en bloed ge-offer het om te eet. Julle het die verbond met My gebreek toe julle al die dinge gedoen het wat Ek haat.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:7 in konteks