Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir my gesê: “Mens, jy moet kyk en oplet en luister na alles wat Ek vir jou sê oor alles wat julle in die tempel van die Here moet doen en hoe julle dit moet doen. Jy moet oplet waar ’n mens mag inkom en oral waar ’n mens mag uitgaan uit die gewyde plek.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:5 in konteks