Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:25 Bybel vir Almal (ABA)

’n Priester mag nie naby ’n lyk kom nie, want dan sal hy onrein word. Hy mag net naby die lyke kom van sy ouers of sy kinders of sy broers of sy susters wat nie getroud is nie. Hy sal dan onrein word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:25 in konteks