Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:19 Bybel vir Almal (ABA)

En wanneer hulle uitgaan na die buitenste oop stuk grond waar die volk is, dan moet hulle die klere uittrek wat hulle gedra het toe hulle gewerk het. Hulle moet die klere uittrek en hulle moet dit in die gewyde kamers neersit. Hulle moet ander klere aantrek, sodat die volk nie aan die gewyde klere kan raak nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:19 in konteks