Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Maar die Levi-priesters, die nageslag van Sadok, is die priesters wat naby die altaar mag kom om vir My te werk. Hulle het die werk in my gewyde plek gedoen toe die Israeliete weggegaan het van My. Net hulle mag die werk doen om vir My vet en bloed te offer.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:15 in konteks