Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle mag nie by my altaar kom om priesters te wees vir My nie, hulle mag nie raak aan iets wat aan My gewy is en ook nie aan die hoog-gewyde dinge nie. Hulle moet weet dat Ek hulle verneder het oor die dinge wat hulle gedoen het, dinge wat Ek haat.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:13 in konteks