Maar jy moet ’n ysterplaat neem en jy moet dit neersit tussen jou en die stad. Dit moet ’n ystermuur wees. Jy moet na die stad kyk en jy moet maak of jy die stad van al die kante aanval.