Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 4:14 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê ek: “Ag, Here, my Here, ek het nooit vleis geëet van diere wat gevrek het of wanneer roofdiere hulle doodgemaak het nie, nooit, vandat ek jonk was tot vandag toe. Ek het ook nie offer-vleis geëet wat begin sleg word het nie. Ek het nie onrein geword nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 4

Kyk Esegiël 4:14 in konteks