Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:9 Bybel vir Almal (ABA)

“Die mense wat in die stede van Israel woon, sal uitgaan. Hulle sal vuurmaak en die wapens verbrand: die skilde, die pyl en boë, die stokke en die spiese. Hulle sal sewe jaar lank vuurmaak met al die wapens.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:9 in konteks