Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die ander volke sal weet dat die volk Israel gevangenes in ander lande geword het omdat hulle verkeerd gedoen het, omdat hulle ontrou was aan My. Daarom het Ek my gesig weggedraai van hulle en Ek het hulle vir hulle vyande gegee, sodat hulle almal in oorlog gesterf het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:23 in konteks