Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:17 Bybel vir Almal (ABA)

“En jy, mens, die Here, Hy wat Here is, sê vir jou: Jy moet vir die voëls, vir alles wat vlieg, en vir al die wilde diere sê: Julle moet bymekaarkom. Julle moet van al die kante kom en julle moet rondom my fees-ete kom staan. Ek het vir julle die ete gereedgemaak, ’n groot ete op die berge van Israel. Julle moet vleis kom eet en bloed kom drink.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:17 in konteks