Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:11 Bybel vir Almal (ABA)

“Daardie dag sal Ek vir Gog ’n plek in die land Israel gee. Sy graf sal daar wees. Dit sal in die vallei oos van die Dooie See wees. Die mense wat deur die land wil gaan, kom daar verby. Maar wanneer die graf daar is, dan sal die mense nie meer daar kan verbygaan nie. Hulle sal die plek noem ‘Die vallei van Gog se soldate.’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:11 in konteks