Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:8 Bybel vir Almal (ABA)

Eendag, wanneer dit die regte tyd is, dan sal Ek vir jou sê wat jy moet doen. Jy sal kom na ’n land wat amper weer reg is ná die oorlog. Die berge van Israel was ’n baie lang tyd verwoes, maar daar is nou mense wat bymekaargekom het uit baie volke. Ek het gesê hulle moet uitkom tussen die ander volke, en hulle dink hulle is veilig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:8 in konteks