Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:16 Bybel vir Almal (ABA)

Jy sal kom en jy sal my volk Israel aanval, julle sal wees soos ’n wolk wat die land toemaak. Dit sal gebeur wanneer dit die regte tyd is. Ek sal jou laat kom om my land aan te val, sodat die ander volke sal weet wie Ek is, hulle sal sien Ek gebruik jou om te wys dat Ek die heilige God is.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:16 in konteks