Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:9 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die Here vir my: “Mens, jy moet my boodskap bring vir die wind, jy moet my boodskap bring en jy moet vir die wind sê: Die Here, Hy wat Here is, sê: Wind, jy moet kom van die noorde en die suide, die ooste en die weste en jy moet in hierdie dooie mense blaas sodat hulle kan lewe.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:9 in konteks