Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het die boodskap vir die bene gebring soos die Here vir my gesê het. Terwyl ek dit gedoen het, het ek iets gehoor. Dit was ’n aardbewing. En toe kom al die bene na mekaar toe, elke been het gekom na die been wat by hom pas.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:7 in konteks