Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 34:27 Bybel vir Almal (ABA)

Daar sal vrugte aan die bome wees en daar sal baie koring wees wat die mense kan afsny. My volk sal veilig wees in hulle land. Hulle sal weet dat Ek die Here is wanneer Ek die jukke breek wat op hulle nekke is en wanneer Ek hulle red van die mense wat vir hulle slawe gemaak het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 34

Kyk Esegiël 34:27 in konteks