Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:7 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer Ek jou laat sterf, dan sal Ek die lug toemaak en Ek sal die sterre donker laat word. Ek sal die son met ’n wolk toemaak, en die maan sal nie meer sy lig laat skyn nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:7 in konteks