Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:32 Bybel vir Almal (ABA)

“Toe die farao gelewe het, het Ek almal bang laat word vir hom, maar hy moes ook gaan lê tussen die mense wat dood is, niemand respekteer hulle nou nie. Die farao en al sy soldate moes gaan lê by die mense wat in oorlog gesterf het.”Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:32 in konteks