Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:27 Bybel vir Almal (ABA)

Mesek-Tubal en al sy soldate lê nie saam met die dapper soldate wat gesterf het en wat apart lê nie. Die dapper soldate lê nie by die mense vir wie niemand respekteer nie. Die dapper soldate het afgegaan na die doderyk, hulle wapens is by hulle. Hulle swaarde lê onder hulle koppe en hulle skilde lê oor hulle bene. Toe hulle gelewe het, was almal bang vir hulle.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:27 in konteks