Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, jy moet ’n klaaglied sing oor die farao, die koning van Egipte. Jy moet vir hom sê:“Jy het gedink jy is ’n leeu tussen die volke,maar Ek het jou stilgemaak.Jy was soos die watermonster,jy het in jou waterstrome rondgetrap,jy het die water vuil en vol moddergemaak met jou pote,jy het die waterstrome vuil gemaak.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:2 in konteks