Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:18 Bybel vir Almal (ABA)

“Mens, jy moet huil en treur, jy moet sing oor die soldate van Egipte wat sal sterf. Jy moet hulle en die vroue van belangrike volke laat gaan na die land daar onder, saam met die mense wat afgaan in die graf.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:18 in konteks